Home » Haunted: Ghosts and Spirits of Southern Africa by Sian Hall
Haunted: Ghosts and Spirits of Southern Africa Sian Hall

Haunted: Ghosts and Spirits of Southern Africa

Sian Hall

Published
ISBN : 9781919760803
Paperback
176 pages
Enter the sum

 About the Book 

Hier is ’n unieke versameling ervarings van die “ander” wêreld. Dit is nie uitgedinkte stories nie, maar werklike gevalle van bonatuurlike verskynsels.Mense wat met alledaagse dinge besig is en onverklaarbare dinge ervaar: ligte, geluide enMoreHier is ’n unieke versameling ervarings van die “ander” wêreld. Dit is nie uitgedinkte stories nie, maar werklike gevalle van bonatuurlike verskynsels.Mense wat met alledaagse dinge besig is en onverklaarbare dinge ervaar: ligte, geluide en verskynsels uit ’n ander dimensie. Daar is Victoriaanse spookhuise, spoke in die veld en ruigtes, in langhuise en op afgeleë plase, verlate paaie met vervalle geboue, waar ontliggaamde voetstappe gedemp word deur die geklap van los hortjies in die tierende winterwind.